Search

juffrou se stories

Sê-goed

"My mamma het in België gebly toe sy klein was. Dis op 'n ander planeet." - 5-jarige "Die oom het vier Rand van Amerika se geld gehad." - 6-jarige "My pappa kon nie vinnig genoeg by die winkels uitkom nie,... Continue Reading →

Advertisements

Naweekaktiwiteite

My skoonma kuier op die oomblik by ons uit Holland. Ek dink toe dis 'n goeie idee om vir van my leerders te vra watter lekker aktiwiteite ons als die naweek kan doen. Die eerste dogter vir wie ek gevra... Continue Reading →

Verantwoordelikheid

Dit is maar 'n groot gesukkel om die kinders te kry om elke week hulle musiekinstrumente en boeke te onthou. Die kleintjies sê altyd: "My ma het my boeke vergeet." Dan probeer ek om vir hulle te leer om self... Continue Reading →

Bloedskenk

Vandag se inskrywing gaan net oor die mooi maniere waarop kinders iets kan sê. Leon (5 jaar oud) vertel my vandag dat hy vanmiddag na skool by sy ouma en oupa gaan kuier. Ek vra hom toe hoekom hy soontoe... Continue Reading →

Dit reën!

Vandag begin daar 'n lekker bui reën uitsak terwyl Maxine haar blokfluitles het. Ek sê vir haar om saam met my te kyk na die reën en sy merk op hoe donker die teer lyk na die reën daarop geval... Continue Reading →

‘n Regte werk

In verlede week kom Buster na my toe vir sy kitaarles. Hy begin dadelik 'n geselsie aanknoop: "Juffrou, werk juffrou ooit?" "Buster, natuurlik werk ek! Om vir jou en al die ander kinders musieklesse te gee is my werk." "Nnneeeee... Continue Reading →

Aandagafleibaarheid

Ek het hierdie jaar begin om vir Rikus in Graad R klavierlesse te gee. Hy is verskriklik aandagafleibaar. Ek het nog nooit in my lewe iets soos dit gesien nie! In sy eerste les vra ek vir hom of hy... Continue Reading →

Mammas

By skole kry ons te doen met allerhande verskillende mammas. Ons het name vir hulle... Helikopter-mammas is daardie mammas wat die heeltyd oor hulle kinders se koppe hang en seker maak als loop perfek. Stootskraper-mammas maak die pad voor hul... Continue Reading →

Waar werk jy?

Daar is hierdie naweek 'n lekker mark in ons dorp en ek en my man besluit toe ons is lus vir potjiekos by die mark. Natuurlik is daar heelwat van die kinders wat in die skool is ook by die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑