Vandag het ek individuele werk gedoen met Theuns in Graad 1. Hy snuif die hele tyd terwyl ons werk en toe ons klaar gewerk is, sê ek vir hom om gou badkamer toe te gaan en sy neus te gaan blaas. Sy antwoord: “Juffrou, ek dink juffrou moet juffrou se neus ook gou blaas…”

Oeps!

Advertisements