In ‘n onlangse saalbyeenkoms gesels ‘n gasspreker oor hoe mense reageer op moeilike tye en watter eienskappe dan uitvloei wanneer die lewe jou druk.

Hy vra vir die kinders: “Wat kry jy as jy ‘n lemoen druk?” “Lemoensap!” kom die antwoord. “Wat kry jy as jy ‘n appel druk?” “Appelsap!”
Toe kom die groot vraag… “Wat kom uit ‘n mens uit as die lewe hom druk?”

Leon skree uit volle bors: “BLOED!”

Advertisements