Ek is ‘n onderwyser. Die daaglikse lewe in ‘n skool is soms baie interessant en ek wil graag my stories deel. Kinders maak ‘n mens se lewe ryk en as jy nie self kinders in jou lewe het nie, kan jy my stories lees om iets daarvan te beleef.